NOK POSDUIFUNIE


Uniekampioen Paul Viljoen (Colesberg) saam met Engela Fourie, wat die pryse oorhandig het

Unie Top-10: Joffie du Plessis 9de (Philipstown), Faunty Gillmer 6de (Gillmer I, Noupoort), Marius Behrens 3de (Colesberg), Janene Gillmer 2de (Gillmer II, Noupoort),  Paul Viljoen Uniekampioen (Colesberg), Terence Gorrah 9de (D&T Gorrah, Colesberg), Jacques Grobbelaar 4de (Grobbelaar & Cato, Luckhoff), Lawrence Cato 7de (Cato & Grobbelaar, Luckhoff).

Afwesig: JJ Fourie 5de (J&M Fourie 'A' Hokke, Luckhoff), Tok Jonck en Lukas de Klerk 10de (Tok & Lukas, De Aar) 

Faunty en Janene Gillmer met die Oorkonde, wat die Unie aan hulle oorhandig het

Die teenwoordiges by die Unie prysuitdeling, wat by Herb Garden Gastehuis in Colesberg gehou is 

Make a free website with Yola