NOK POSDUIFUNIE


Die gashere - Philipstown

Agter: James Makaleni; Joffie du Plessis; Francois Scheepers; Roelo du Plessis; Pieter de Jager

Voor: Pedrie van der Merwe; Pieter van der Merwe; Lourens de Jager; Rassie Smith

(Afwesig by fotosessie: Rihan Lehman en Ivan Oliphant)

Die Presteerders

Top 10 - Uniekampioenskap

Agter: Joffie du Plessis (8ste);  Basie Lodewyk -  Span "A"  (10de);  Paul Viljoen (3de);  Gavin Rous (1ste);  Jacques Grobbelaar - Alpha en Omega Hokkke (2de);  Lawrence Cato (4de); CC Poggenpoe (7de); Marnitz Fourie - Karoo Hokke Fourie (6de); 

Voor: Lourens de Jager (9de); Bielie Lourens (5de)   

Top 5 - Unie 10-Duif Kompetisie

Vossie Vosloo - Vosloo Familie (2de);  Tok Jonck (4de); Basie Lodewyk - Span "B" (1ste); 

Stoney Steenkamp - Stoneys Hokke (3de) - Afwesig Christiaan de Klerk - De Klerk Hokke (5de)

Unie 5-Duif Kompetisie

Die wenner Louis Coetsee (middel) saam met, links,  MP Fourie (wedvlugsekretaris) en regs, Arthur Strydom (voorsitter)

Die Wenners

Gavin Rous - Uniekampioen

Paul Viljoen -  3de Uniekampioenskap

Jacques Grobbelaar - Reserwe Uniekampioen

Lawrence Cato - 4de Uniekampioenskap

Die Onmisbares

Elize de Jager doen oorhandiging van pryse

George le Roux  hoofbeoordeelaar van skouduiwe

Gasspreker en Skouborg

Die spreker en hoofborg van die pryse van die skoukompetisie was Hennie Kriel. 'n dierevoedingkundige van Pretoria wat verbonde is aan die firma BioworX.  Op die foto Arthur Strydom, Hennie Kriel en MP Fourie 

Spesiale toekennings

Roelo du Plessis (die Primus inter Pares) 

Christie van der Walt (SANPO Meriete - 80jaar)

Die Skou

Skouorganiseerdes:  Lourens de Jager; Rassie Smith; Joffie du Plessis; Pedrie vd Merwe; Pieter vd Merwe

Bielie Lourens (regs) die wenner saam met die hoofborg Hennie Kriel (Bioworx) en George le Roux (beorrdelaar)

Die Veiling

Die Fees

 

Make a free website with Yola