NOK POSDUIFUNIE


Hierdie fasiliteit is net beskikbaar vir rapportering van duiwe wat verlore geraak het vanuit hokke in die gebied van die NOK Posduif Unie of duiwe van elders wat aangekom het by hokke binne die betrokke Unie. Die Unie se gebied sluit die volgende dorpe in: Aliwal-Noord, Barkly-Oos, Britstown, Burgersdorp, Carnarvon, Colesberg, De Aar,  Hanover, Koffiefontein, Luckhoff, Middelburg OK,  Noupoort,  Petrusville, Philippolis,  Philipstown, Richmond, Sterkspruit en Victoria-Wes (Aberdeen en Graaff-Reinet -met die twee klubs Merino en Kamdeboo - was ook vroeĆ«r deel van die Unie en het tot 2020 ringe van die NOK ontvang),

Jaarliks raak daar baie duiwe "weg." Nie van die aardbol af nie, maar dalk is hulle net in 'n ander hok. Om dit makliker te maak om navraag te doen oor jou duif wat "verlore" geraak het, asook om jou 'n geleentheid te gee om vreemde duiwe wat by jou opgedaag het, te rapporteer, kan jy die onderstaande invul en dit aanstuur deur die "submit" knoppie te kies,  Jou boodskap sal dan by die webmeester uitkom wat sal sorg dat jou navraag/kennisgewing  in die Unie en selfs landwyd uitgestuur kan word.

Rapporteer verlore duiwe - Net van toepassing op die NOK Posduifunie gebied

Make a free website with Yola